8 Mar 2012
Hoe kragtig moet ‘n teleskoop wees om die poolkappe op Mars te sien? Hoe weet sterrekundiges hoeveel sterre daar in ons melkweg is? Die jongste raming is tussen 200 en…
Hoe kragtig moet ‘n teleskoop wees om die poolkappe op Mars te sien? Hoe weet sterrekundiges hoeveel sterre daar in ons melkweg is? Die jongste raming is tussen 200 en…
Fakir Hassen, Paul Grobler en Adie van Rensburg neem jou op 'n reis deur die wêreld van die rekenaar.
Wat noem mens iemand wat ‘n vrees vir verse het? Wat sê ‘n mens in Afrikaans vir copy en paste en iPad?
Die fokus val op die gesinsveerkragtigheid tydens en na ‘n krisis of na veranderende omstandighede in die gesinsstruktuur.
Kobus Burger gesels met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor testamente en boedelbeplanning. Wat gebeur as ‘n mens nie ‘n testament het nie en tot sterwe kom?
Maandag was dit presies 50 jaar gelede dat die ruimtevaarder John Glenn die eerste Amerikaner geword het om 'n wentelbaan om die Aarde te voltooi. Hy was oornag 'n volksheld…
Fakir Hassen, Paul Grobler en Adie van Rensburg neem jou op 'n reis deur die wêreld van die rekenaar.
Kobus Burger gesels verder met Elaine Coetzee van Eerste Nasionale Bank oor lewensversekering, ongevalleversekering en begrafnispolisse.