13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Nou op die lug: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Volgende: 15:00 - 15:05

Nuus

15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alle Potgooi

Dinsdag 29 Desember 2015

BLINDEMOL deur Chris Barnard

Om Chris Barnard te eer, saai RSG sy bekroonde drama Blindemol uit. In 2008 het hy die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se erepenning vir radiodrama daarmee ontvang. Barnard het die medium baie goed geken en verstaan en het die stemmingsvolle werk oor 'n blinde klavierstemmer, Dolf, geskep. Dolf is reeds oorlede. Nou kan hy die kleindorpenaars sien en met hulle in gesprek tree, veral met die vroue wat hom liefgehad het. Een van die aanhaalbare stukke dialoog in die teks is dalk nou besonder relevant: “Só baie om oor bly te wees – so bitter min blydskap. Hoe kry 'n mens hulle oë oop vir alles om hulle?”

Dinsdag 29 Desember 2015

Laataandgedagte

Elize Potgieter van Pretoria.

Dinsdag 29 Desember 2015

Takalani Sesame

Moshe wil swaai, maar die swaai is stukkend.

Dinsdag 29 Desember 2015

29 Dec

'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.

Dinsdag 29 Desember 2015

29 Dec 2015

Wat laat jou hart vinniger klop as jy iemand ontmoet en hoekom? Kyk jy eerste vir mooi hande of hare, soenbare lippe of blink oë, dalk 'n stem wat jou laat voel jy kan die res van jou lewe daarna luister, of eerder iets soos humorsin of intelligensie? Met ander woorde: Wat is vir jou sexy?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: