15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Johan Rademan

Johan Rademan

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Kiskenades

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Woensdag 1 Julie 2020

Hoekom staan die mens nie pa vir skade aan die natuur nie?

Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die mens se moedswillige onvermoë om pa te staan vir die skade wat hy aan die natuur aanrig.

Woensdag 1 Julie 2020

Van waar, Gehasie? 1 Julie 2020 (Fransman)

Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Fransman.

Dinsdag 30 Junie 2020

O, die donkie 30 Junie 2020

Annemarie van Zyl gesels oor donkiemelk en 'n paar interessante gedragspatrone van hierdie intelligente diere.

Maandag 29 Junie 2020

Reginald Hufkie

Reginald Hufkie kom uit Port Elizabeth se wêreld. As jong seun wou hy uit sy omstandighede ontsnap, en hy meld hom by welsynwerksters aan met die versoek om uit sy ouerhuis geneem te word en in 'n Afrikaanse omgewing geplaas te word. Hulle stuur hom na 'n kinderhuis en Afrikaanse skool. Hy presteer goed, en beur sy pad oop na die Unioversiteit van Johannesburg waar hy met 'n klein beurs studeer en sy studies voltooi.

Sondag 28 Junie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1039

Colette konfronteer vir Beverly en vra wat van Nadia geword het. Kaptein Bredenkamp neem Sebastiaan na die plek waar haar motor gevind is, en daar is verskeie leidrade…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: