15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Johan Rademan

Johan Rademan

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Kiskenades

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 26 Junie 2020

Antoinette sê… 26 Junie 2020

Antoinette Pienaar bring hulde aan haar onderwysers en leermeesters.

Vrydag 26 Junie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1038

Kardoesie besoek Colette se boetiek, want hy wil 'n nuwe uitrusting koop vir die restaurant. Shoki daag egter op met nuus wat selfs vir Colette sal skok.

Donderdag 25 Junie 2020

Brood

Ds. Rudi Swanepoel gesels oor brood as koesterkos, veral in die tyd waarin onsself tans bevind. Hy bak elke Vrydagaand drie suurdeegbrode.

Woensdag 24 Junie 2020

Oorbevolking

Baie van die wêreld se probleme word deur oorbevolking veroorsaak. Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg praat oor die faktore wat oorbevolking veroorsaak.

Woensdag 24 Junie 2020

Van waar, Gehasie? 24 Junie 2020 (Titus)

Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Titus.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: