23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 06:00 - 06:10

Nuus & Weer

06:10 - 06:55

Oggendstemming

Met Tharien Oosthuizen

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Woensdag 17 Junie 2020

Van waar, Gehasie? 17 Junie 2020 (February)

Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van, February.

Dinsdag 16 Junie 2020

O, die donkie! 16 Junie 2020

Annemarie van Zyl deel stories oor donkies wat hulp nodig gehad het, en die uitdagings wat hierdie diere moet trotseer.

Maandag 15 Junie 2020

William se dieregeluide

William Jafta van die Paarl kan byna enige dier namaak. Amore Beker vertel 'n storie, en William maak die byklanke…

Sondag 14 Junie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1033

Nadia en Sebastiaan probeer antie Mavis se heining herstel, met gruwelike gevolge.

Vrydag 12 Junie 2020

Antoinette sê… 12 Junie 2020

Antoinette Pienaar vertel hoekom sy nie daarvan hou om te “reverse” nie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: