23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 06:00 - 06:10

Nuus & Weer

06:10 - 06:55

Oggendstemming

Met Tharien Oosthuizen

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 12 Junie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1032

Shoki daag by antie Mavis op, maar dan maak sy en Loftus 'n skokontdekking!

Donderdag 11 Junie 2020

Lyk goed in aanlynvideovergaderings

Hannon Bothma gee raad oor hoe om goed te lyk op kamera in 'n aanlynvergadering.

Woensdag 10 Junie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1031

Shoki vertel vir Nadia en Sebastiaan van die spektakel, en dat alles reg is. Die twee wonder skielik of daardie restaurant-huis nog beskikbaar is om te restoureer…

Woensdag 10 Junie 2020

Die belangrikheid van insekte – Deel 4

Prof. Francois Durand van die Univeristeit van Johannesburg praat oor die belangrikheid van insekte as 'n voedselbron.

Woensdag 10 Junie 2020

Van waar, Gehasie? 10 Junie 2020

Aubrey Springfield, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: