23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Dinsdag 3 Maart 2020

Alhoebekker

Tobie Cronje vertel vir hoe hy dit regkry om in die hede te lewe (in die hier en nou). Hy vertel ook hoe Tai chi hom daarmee gehelp het.

Maandag 2 Maart 2020

Alhoebekker

Wanneer laas het jy 'n dapper ding gesê?

Maandag 2 Maart 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 989

Nadia word genader om die Mevrou Karoo-kompetisie te organiseer wanneer Sebastiaan met haar praat. Hy het Abel en Loftus saam by die grensdraad sien praat, en voel bekommerd daaroor.

Vrydag 28 Februarie 2020

Alhoebekker

Antoinette Pienaar vertel hoe jy jouself 'afknie' wanneer jy brooddeeg knie.

Vrydag 28 Februarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 988

Kardoesie sit nog plakkate op vir die komende Mevrou Karoo-kompetisie, wanneer Abel onverwags opdaag. Kardoesie voel bedreig deur hom, en bel vir Sebastiaan…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: