23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 28 Februarie 2020

Alhoebekker

Nathaniel Japhta van Kaapstad vertel van sy kinderjare op die Kaapse Vlakte, en sy reis na suksesvolle sakeman. Hy is ook betrokke by die opheffing van die plaaslike jeug deur sport, spesifiek basketbal.

Donderdag 27 Februarie 2020

Alhoebekker

Karina Strydom gesels oor LAT, Living apart together, of Leef apart, maar saam. Sy en haar man bly in verskillende dele van hulle huis, heeltemal onafhanklik van mekaar. En nou werk die huwelik beter.

Woensdag 26 Februarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 987

Beverly en Loftus eet saam by Katswink, en Shoki bedien hulle. Loftus los 'n verrassende bom wat Beverly nie verwag het nie…

Woensdag 26 Februarie 2020

Alhoebekker

Prof. Francois Durand van die Universiteit van Johannesburg se Dierekundedepartement praat oor maatskaplike stabiliteit in die lig van klimaatsverandering.

Dinsdag 25 Februarie 2020

Alhoebekker

Perdekenner Malan du Toit praat oor die waarde daarvan om te luister na 'n perd, 'n mens en jouself.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: