11:30 - 12:00

Rand en sent

Met Jody Hendricks

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Nic se goed

Met Nic de Jager

Nic de Jager

Volgende: 13:00 - 13:05

Nuus

13:05 - 14:00

Dis gospel

Met Jacqui January

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Donderdag 6 Februarie 2020

Alhoebekker

Hein Swart het 'n passie vir onderwys. Hy was onderwyser by die Danie Ackerman Primêre skool in Somerset-Wes. Die skool, wat onderrig aan kinders van 24 plakkerskampe in die omgewing verskaf, het 'n groot problem gehad waar van die skoolkinders deur motors raakgery word. Hein het saam met 'n EFF-lid gewerk met wie hy glad nie oor die weggekom het nie. Hy en Jonathan Brown het egter die grootste pelle geword nadat hulle saam baklei het om 'n voetgangerbrug goedgekeur en gebou te kry, wat sodoende die veiligheid van leerders verseker het. Hein het lank in Nigerë skoolgegee, en is tans in Mannenberg werksaam.

Woensdag 5 Februarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 978

Die Mevrou Karoo-kompetisie veroorsaak 'n sensasie op die dorp, want Colette en Beverly ding teen mekaar mee!

Dinsdag 4 Februarie 2020

Alhoebekker

Perdekenner Malan du Toit vertel hoe 'n perd jou kan leer om nederig te wees.

Maandag 3 Februarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 977

Loftus kan sy liefde vir Nadia nie langer wegsteek nie, en Shoki besluit om in te spring.

Vrydag 31 Januarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 976

Shoki praat met Loftus, en sê hy is blind vir wat om hom aangaan. Dan praat hy sake met Nadia uit.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: