21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 21:10 - 23:00

Dis opera

Met Charl van Heyningen

Charl van Heyningen

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Phil Loots

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Woensdag 29 Januarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 975

Beverly erken sy is verlief op iemand wat sy nie kan kry nie. Shoki moet help!

Maandag 27 Januarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 974

Colette en antie Mavis ontmoet in die hoofstraat, en besluit om die leivore te reinig van plastieksakke, maar dan kry sy 'n beter plan!

Vrydag 24 Januarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 973

Kardoesie sit sonder werk, want Colette doen nou “front of house.” Hoe gaan hy oor die weg kom? Dan is daar 'n klop aan antie Mavis se deur...

Woensdag 22 Januarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 972

Nadia werk laat in die biblioteek, en Loftus daag toevallig daar op. Die aand draai anders uit as wat dit begin het…

Maandag 20 Januarie 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 971

Nadia kry 'n onverwagse aanbod wat die dorp radikaal kan beïnvloed. Kardoesie verloor sy werk, maar weet dit nog nie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: