23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 15 Oktober 2021

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1240

Shoki en Gustav probeer uitpluis wie die spioen onder hulle is. En hy gee haar terapie vir haar grusame ervaring jare gelede.

Vrydag 15 Oktober 2021

Antoinette sê… 15 Oktober 2021

Antoinette Pienaar praat oor veerkragtigheid.

Donderdag 14 Oktober 2021

Die stigma van depressie

Joernalis, skrywer en camino-stapper Erns Grundling praat oor die stigmatisering van depressie.

Woensdag 13 Oktober 2021

Van waar, Gehasie? 13 Oktober 2021

Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van DANIELS.

Woensdag 13 Oktober 2021

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1239

Beverly bedank Sebastiaan dat hy help orde skep het toe die woedende dorpenaars met plakkate opgeruk het om die geheimsinnige skrywer te ontmasker. Antie Mavis leer vir Kardoesie maniere.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: