18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Maandag 25 Oktober 2021

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1244

Abel gaan sien Gustav met ‘n voorstel wat nie baie goed afgaan nie, veral nie wanneer Shoki opdaag nie.

Vrydag 22 Oktober 2021

Ontrouheid

Thea Smith, 'n kliniese sielkundige van Oudshoorn, is besig met haar doktorgraad in verhoudingsterapie. Sy praat oor Ester Perel se interessante siening oor paartjies wat ontrou is teenoor mekaar.

Vrydag 22 Oktober 2021

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1243

Beverly probeer haar depressie besweer deur te gaan fietsry. Wanneer Abel haar inhaal, is sy nog meer bedruk!

Vrydag 22 Oktober 2021

Antoinette sê… 22 Oktober 2021

Antoinette Pienaar vra: Waar dink jy jou dinke?

Woensdag 20 Oktober 2021

Van waar, Gehasie? 20 Oktober 2021

Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van WILSON.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: