22:10 - 23:00

Geestesgesondheid

Met Johan van Lill

Nou op die lug: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Volgende: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Sue Pyler-Slabbert

-

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 24 September 2021

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1231

Dis ‘n openbare vakansiedag, en Shoki en Kardoesie het Katswink vir die dag gesluit. Hulle bespreek hulle trouplanne met antie Mavis.

Vrydag 24 September 2021

Antoinette sê… 24 September 2021

Arm was ek gister, en nou is ek ryk... nou skatryk!

Woensdag 22 September 2021

Van waar, Gehasie? 22 September 2021

Aubrey Springveldt, 'n voormalige Duitse onderwyser, is sedert 1996 'n toergids in die Wes-Kaap. Hy doen stamboomnavorsing oor Suid-Afrikaanse vanne en die herkoms van daarvan. Hierdie week kyk hy na die van Benjamin.

Woensdag 22 September 2021

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1230

Bart, Sebastiaan en Colette kom bymekaar en vra: Moet Bart Windskeef behou of verkoop?

Woensdag 22 September 2021

Mens in konteks 22 September 2021

Historikus prof. Lindie Koorts van die Universiteit van die Vrystaat praat oor of die binneland werklik leeg was toe die Voortrekkers dit ingeneem het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: