23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geestesgesondheid

Dinsdag 2 Maart 2021

Geestesgesondheid 2 Maart 2021

Christelle Webb-Joubert praat met Freek Vermaak van Baasraak. Hy vertel van die vele uitdagings wat oor sy pad gekom het as gevolg van verkeerde keuses, en hoe sy lewe hand-om-keer verander het.

Dinsdag 23 Februarie 2021

Geestesgesondheid 23 Februarie 2021

Christelle Webb-Joubert se gas  is die sielkundige dr. Johan Ferreira. Verskeie vrae oor geestesgesondheid word behandel.

Dinsdag 16 Februarie 2021

Geestesgesondheid 16 Februarie 2021

Hoe belangrik is fisiese aanraking? Om aan iemand se arm te vat, of om iemand ‘n drukkie te gee het ‘n taboe geword. Het dit ‘n invloed op ons geestesgesondheid? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met kliniese maatskaplike werker Sorika de Swardt.

Dinsdag 9 Februarie 2021

Geestesgesondheid 9 Februarie 2021

Hoe beplan jy as jy nie kan beplan nie? Covid-19 het groot onsekerheid gebring. Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hierdie onsekerheid.

Dinsdag 2 Februarie 2021

Geestesgesondheid 2 Februarie 2021

Christelle Webb-Joubert praat met ‘n anonieme luisteraar wat vertel hoekom hy drank misbruik het, en sy pad van genesing.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: