11:30 - 12:00

Finansies

Met Ryk van Niekerk

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geestesgesondheid

Dinsdag 15 Junie 2021

Geestesgesondheid 15 Junie 2021

Christelle Webb-Joubert praat met Ina Theunissen, direkteur van Centurion Raad vir Bejaardes, oor die mishandeling van bejaardes en ander uitdagings.

Dinsdag 8 Junie 2021

Geestesgesondheid 8 Junie 2021

Christelle Webb-Joubert en sielkundige dr. Johan Ferreira bespreek verskeie vrae en onderwerpe oor geestesgesondheid.

Dinsdag 1 Junie 2021

Geestesgesondheid 1 Junie 2021

Dit is Kinderbeskermingsweek van 30 Mei tot 6 Junie. Christelle Webb-Joubert se gas die direkteur van Kinderwelsyn in Tshwane, Linda Nell.

Dinsdag 25 Mei 2021

Geestesgesondheid 25 Mei 2021

Christelle Webb-Joubert praat met Johan Laten, ‘n naratiewe terapeut, oor snellers en die invloed daarvan op die herstelproses. ‘n Anonieme luisteraar vertel ook hoe snellers hom geraak het.

Dinsdag 18 Mei 2021

Geestesgesondheid 18 Mei 2021

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige dr. Ilse Karsten oor hoe om nuwe gewoontes aan te leer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: