23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geestesgesondheid

Dinsdag 28 September 2021

Geestesgesondheid 28 September 2021

Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord verskeie luisteraarsvrae oor geestesgesondheid.

Dinsdag 21 September 2021

Geestesgesondheid 21 September 2021

Christelle Webb-Joubert praat met Stefan Lessing oor van die uitdagings in sy lewe, en hoe hy dit te bowe gekom het.

Dinsdag 14 September 2021

Geestesgesondheid 14 September 2021

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut Fanie Kriel oor tienerselfdood en waarom dit die afgrlope tyd so toegeneem het.

Dinsdag 7 September 2021

Geestesgesondheid 7 September 2021

Christelle Webb-Joubert praat met spesialis maatskaplike werker Sorika de Swardt oor hoe om jou kind aanlyn veilig te hou. Christelle gesels ook met Wayne Preston van die Norwood GPF oor die drankie, LEAN, wat deesdae weer deur tieners misbruik word.

Dinsdag 31 Augustus 2021

Geestesgesondheid 31 Augustus 2021

Christelle Webb-Joubert se gas die spesialis maatskaplike werker Sorika de Swardt. Die pandemie het veroorsaak dat een of beide ouers of voogde oorlede is. Hoe hanteer jy jou eie, en jou kinders se verlies?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: