07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Finansies

Met Ryk van Niekerk

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Geestesgesondheid

Dinsdag 20 Julie 2021

Geestesgesondheid 20 Julie 2021

Sielkundige dr. Johan Ferreira beantwoord verskeie vrae oor geestesgesondheid.

Dinsdag 13 Julie 2021

Geestesgesondheid 13 Julie 2021

Christelle Webb-Joubert praat met traumatoloog dr. Tessa van Wijk oor Covid-uitputting of -moegheid.

Dinsdag 6 Julie 2021

Geestesgesondheid 6 Julie 2021

Moet jy nou weens Covid-19 van die huis af werk? Hoe gemaak om jou werk- en huislewe van mekaar te skei om en te keer dat dit verhoudings of jou alledaagse lewe beïnvloed? Christelle Webb-Joubert praat hieroor met opvoedkundige sielkundige, dr. Ilse Karsten.

Dinsdag 29 Junie 2021

Geestesgesondheid 29 Junie 2021

Hoe gaan jy aan met jou lewe as jy jou kind aan die dood moes afstaan? Christelle Webb-Joubert gesels met Mariska Robberts, wie se dogtertjie in 2013 in ‘n motorongeluk oorlede is.

Dinsdag 22 Junie 2021

Geestesgesondheid 22 Junie 2021

Dit is van 21 tot 27 Junie SANCA se dwelmbewusmakingsweek. Christelle Webb-Joubert praat met die akteur Philip Henn oor sy pad van afhanklikheid.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: