19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Nou op die lug: 19:15 - 19:20

Aandgedagte

Volgende: 19:20 - 19:30

Nal'ibali

19:30 - 20:00

Kompas

Met Barrie Ferreira

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Sondag 26 September 2021

Hoe verklaar jy dit? 26 September 2021

Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek; die misdaadrekord van geitjies; en hoe ysblokkies in kookwater kan sink.

Sondag 19 September 2021

Hoe verklaar jy dit? 19 September 2021

Hoekom word ‘n hoenderhaan nie doof van sy eie gekraai nie? Wat veroorsaak ‘n helikopter se steurende klapgeluid? Waar kom die Latynse en Griekse spesiebenaming vandaan?

Sondag 12 September 2021

Hoe verklaar jy dit? 12 September 2021

Wat het wors met Botox te doen? Hoekom sal jy iets wat só giftig is in ‘n gesig spuit? Hoekom krap en verwoes huiskatte meubels? Hoe gemaak met ‘n rot wat ‘n boom opvreet?

Sondag 5 September 2021

Hoe verklaar jy dit? 5 September 2021

Ons kenners praat oor die spanwerk van wedvlugduiwe; hoeveel mense wakker word tydens operasies; die 1969-aardbewing in Tulbagh; en hoe sneeublindheid veroorsaak word.

Sondag 29 Augustus 2021

Hoe verklaar jy dit? 29 Augustus 2021

Ons leer meer van ‘n keisersnee van ‘n verkleurmannetjie; en verkleurmannetjies se vorme van voortplanting. Kan katte en voëls bevriend raak? Wat weet ons van die heelal, en tot watter mate is dit selfgedefinieerd?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: