15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Carla Mackenzie

Carla Mackenzie

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Kiskenades

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Kompas

Donderdag 11 November 2021

Kompas 11 November 2021

Athina Jansen praat met die stigter en bestuurshoof van Matriek Kollege, Jan Badenhorst, oor die kursusse wat hulle aanbied, en hoe jy kan aansoek doen indien jy jou matrieksertifikaat wil voltooi.

Woensdag 10 November 2021

Kompas 10 November 2021

Athina Jansen kuier in Okiep by die bekroonde internasionale dansensemble, GARAGE. Een van die stigters, Alfred Hinkel, vertel meer van dié dansgeselskap, en Byron Klassen, choreograaf, vervaardiger en professionele danser, deel sy ervaring.

Dinsdag 9 November 2021

Kompas 9 November 2021

Baie leerders wat in 2022 begin studeer, is onseker oor hulle pad vorentoe. Ons praat ses eerstejaarstudente wat insig gee in die lewe van ‘n student.

Maandag 8 November 2021

Kompas 8 November 2021

Athina Jansen praat met Chante Adams van die OVK oor waarom ons moes deelneem aan die plaaslike regeringsverkiesing.

Vrydag 5 November 2021

Kompas 5 November 2021

Die pandemie het die wêreld op sy kop gedraai. Die uitvoerende kunste is een sektor wat die hardste hierdeur getref is. Twee kunstenaars, Whaden Johannes en Kyle,  vertel van die uitdagings wat hulle in die gesig gestaar het, en of die kunste nog ‘n volhoubare loopbaankeuse is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: