13:05 - 14:00

Top Treffers

Met Carla Mackenzie

Nou op die lug: 14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

Willem Viljoen

Volgende: 15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Kompas

Donderdag 28 Oktober 2021

Kompas 28 Oktober 2021

Athina Jansen praat met Elisna Kelly, 'n opvoedkundige spesialis oor hoe leerders kan voorberei vir die eindeksamen, en hoe hulle vraestelle kan interpreteer en beantwoord.

Woensdag 27 Oktober 2021

Kompas 27 Oktober 2021

Athina Jansen gesels met Durane Plaatjies en Melissa Devries oor die toneelstuk, Groeipyne. Sy praat ook met Adinda Vermaak oor die boek, Vrae en Feite vir Feitevrate.

Dinsdag 26 Oktober 2021

Kompas 26 Oktober 2021

Francois van der Merwe gesels met juffrou Merle Rippenaar van die Hoërskool Bellville, wat vir leerders 'n laaste paar wenke gee oor hoe hulle beter vir hulle eerste vraestel in Engels kan voorberei.

Maandag 25 Oktober 2021

Kompas 25 Oktober 2021

Hoekom is 1 November 2021 is ‘n nasionale vakansiedag? Want die plaaslike regeringsverkiesing vind dan plaas, en jy kry die  kans om jou kruisie te gaan trek. Athina Jansen praat met Ellsforth Booyse van die Onafhanklike Verkiesingskommissie oor wat setels is en die struktuur van munisipaliteite ná die verkiesing. Sy hoor ook by  jongmense wat hulle van verkiesing dink. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Vrydag 22 Oktober 2021

Kompas 22 Oktober 2021

Oktober is geestesgesondheid bewusmakingsmaand. Die doel hiervan is nie net om mense oor geestesgesondheid op te voed nie, maar ook om die stigma en diskriminasie daarvan verminder. Ons gesels met 'n derdejaar kunsstudent aan die Universiteit van Wes-Kaapland oor haar geestesgesondheid, en met 'n sielkundige wat praktiese wenke gee.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: