14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Nou op die lug: 15:00 - 15:05

Nuus

Volgende: 15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

17:45 - 18:00

Brandpunt

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Taaldinge

Sondag 18 Julie 2021

Taaldinge 18 Julie 2021

Die taaladviseur van VivA, Sophia Kapp, vertel van ‘n aanlyn grammatikaprojek wat fokus op skoolgrammatika, en wat belyn is met die skoolleerplanne vir Afrikaans taalkunde.

Sondag 11 Julie 2021

Taaldinge 11 Julie 2021

Die Sentrum vir Tekstegnologie, CText, die Noordwes-Universiteit doen navorsing oor taaltegnologie en ontwikkel hulpbronne.  Die kommunikasiebeampte,  Annuschka Snyman, vertel meer oor van die projekte.

Sondag 4 Julie 2021

Taaldinge 4 Julie 2021

In Taalnavrae beantwoord drr. Willem Botha en Frikkie Lombard onder meer vrae oor die gebruik van nommers, syfers en getalle; en die gebruik van gaan en sal.

Sondag 27 Junie 2021

Taaldinge 27 Junie 2021

Prof. Gerhard van Huyssteen vertel van ‘n projek waarby hy betrokke is wat fokus op die herkoms van woorde en idiome.  Die projek word geborg deur Afrikaans.com.

Sondag 20 Junie 2021

Taaldinge 20 Junie 2021

‘n Student van die Universiteit van Moskou, Lika Gorokhwa, vertel van haar belangstelling in en liefde vir Afrikaans.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: