23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Takalani Sesame

Saterdag 30 Augustus 2014

Takalani Sesame 30 Augustus 2014

Die maats van Takalani Sesame leer die waarde van groente.

Donderdag 28 Augustus 2014

Takalani Sesame 28 Augustus 2014

Daar is konsternasie in Sesamestraat want Kami en Susan moet besluit watter kleur hulle kamer geverf gaan word.

Dinsdag 26 Augustus 2014

Takalani Sesame 26 Augustus 2014

Neno wik en weeg oor wat hy eendag wil word. Hy moet kies tussen 'n renjaer of 'n wetenskaplike.

Saterdag 23 Augustus 2014

Takalani Sesame 23 Augustus 2014

Kami se verbeelding werk oortyd en sy vertel vir Moshe haar eie weergawe van die storie oor die drie varkies.

Donderdag 21 Augustus 2014

Takalani Sesame 21 Augsutus 2014

Kami se mamma is siek en sy is baie hartseer. Die maats van Takalani Sesame help om haar op te beur.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: