05:55 - 06:00
Vroegoggendgedagte
Soek nog potgooi
Takalani Sesame
Dinsdag 19 Augustus 2014
Takalani Sesame 19 Augsutus 2014
Neno is kwaad vir Moshe en Kami omdat hulle nie saam met hom wil speel nie.
Saterdag 16 Augustus 2014
Takalani Sesame 16 Augsutus 2014
Zik is opsoek na sy reënjas en leer die dure les dat jy baie koud kry as jy nat reën.
Donderdag 14 Augustus 2014
Takalani Sesame 14 Augsutus 2014
Neno het sy elmboog gestamp, of was dit nou sy toon? Hy leer die name van sy ledemate.
Top Stories
POTGOOI (aanddiens)
INTERAKTIEF
- SMS 45889 (R1,50 per SMS)
-
WhatsApp 076-536-6961
(slegs stemboodskappe) - Teken in op nuusbrief