23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:55 - 06:00

Ikra

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023

29 Desember 2023

Stories by die Plataankafee by Woordfees 2023 met aanbieder Johan Rademan en gaste Nic de Jager, Danelene Ramsen, Bennie Howard en Pietman Geldenhuys


Saartjie van die Woordfees

31 Oktober 2023

Saartjie Botha is die feesdirekteur van die Woordfees. Christelle Webb-Joubert leer ken die mens agter die fees.


Die Kaappunters by die Woordfees

10 Oktober 2023

Jackie en Riku Lätti vertel van die musiek wat hulle maak as deel van die Kaappunters.


Anton Kannemeyer by die Woordfees

Anton Kannemeyer gesels oor sy kunswerke by die Woordfees, Bitterkomix en die skrapkultuur wat hom dwars in die krop steek.


Jak de Priester by Woordfees

9 Oktober 2023

Jak de Priester vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van Koppieteefontein op TV, asook die produksie met Portchie by die Toyota US Woordfees.


Portchie en Jak werk saam by Woordfees

Portchie gesels oor die samewerking tussen hom en Jak de Priester vir die Woordfees Koppieteefontein-produksie in Portchie se ateljee.


Kunsuitstalling en -veiling by Woordfees

Die Woordfees in Stellenbosch is in volle swang, en die internasionaal bekende en gerekende kunsafslaers, Strauss & Co, bied ‘n interessante program tydens die fees aan. Benewens ‘n unieke uitstalling en ‘n hele paar interessante gesprekke, is daar ook ‘n kunsveiling. Om met ons hieroor te praat, sluit die uitvoerende voorsitter van Strauss & Co, Frank Kilbourn, by ons aan.


Tinarie van Wyk in drie produksies by Woordfees

3 Oktober 2023

Die Vegetariër, Monsters en My kroon se Krank is die produksies waarby Tinarie van Wyk Loots betrokke is, hetsy as aktrise of regisseur.


Deon Lotz in Geen Teks by Woordfees

Deon Lotz vertel van die toneelstuk, Geen Teks, wat te sien is by die Woordfees in Stellenbosch.


De Klerk Oelofse in twee produksies by Aardklop en Woordfees

De Klerk Oelofse is te sien in twee produksies by Aardklop en die Woordfees. Hy vertel van ‘n Akkerboom, en Braam en die engel. 


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: