23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Donderdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

Die blydskapsnavorser 28 Desember 2022

28 Desember 2022

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor deernis.


Die blydskapsnavorser 21 Desember 2022

21 Desember 2022

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor die sielkunde van Kersfees.


Die blydskapsnavorser 14 Desember 2022

14 Desember 2022

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor vergifnis.


Die blydskapsnavorser 7 Desember 2022

7 Desember 2022

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor negatiwiteit.


Rand en sent 27 Desember 2020

27 Desember 2020

Olivia Sambo hoor by Carla Oberholzer van Debtsafe hoe om onnodige uitgawes te snoei en ‘n nuwe blaadjie om te slaan vir die nuwe jaar. Eric Jordaan van Crue Invest moedig luisteraars aan om nie moedeloos te word as jy te veel skuld het nie, maar om jou skuld stap-vir-stap te pak. Johannes de Villiers moedig ons aan om vorentoe te kyk en nie te fokus op ons probleme nie. En Willie Cloete deel sy wense vir 2021 met ons.


Rand en sent 20 Desember 2020

20 Desember 2020

Olivia Sambo praat met Willie Cloete, ‘n privaatsjef van Pretoria, oor alternatiewe en kreatiewe maniere vir ‘n heerlike en goedkoper kersmaal. Johannes de Villiers, skrywer van twee boeke, gesels oor maniere waarop jy kan uitreik na ander mense tydens die feesseisoen, en hoe jy steeds kan gee, selfs al dink jy daar is niks om te gee nie. Carla Oberholzer van Debtsafe moedig ons aan om onnodige aankope te vermy, en eerder jou geld te spaar. Eric Jordaan van Crue Invest en Sanel Roux van Petalje Blomme deel hulle kerswense met ons.


Stilte is goed vir jou

4 April 2024

Johannes de Villiers praat oor die rol en voordele van stilte in jou lewe.


Die blydskapsnavorser 4 Oktober 2023

4 Oktober 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor hoekom vrees sommige mense gelukkig maak.


Die blydskapsnavorser 20 September 2023

20 September 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor tydarmoede. en die impak wat dit op blydskap het. Dis die gevoel waar jy altyd gejaag is en nooit tyd vir enigiets het nie.


Die blydskapsnavorser 13 September 2023

13 September 2023

Blydskapsnavorser Johannes de Villiers praat oor hoe drukkies en menslike aanraking jou gemoed en blydskap beïnvloed


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: