18:30 - 19:00

Aanddiens

Nou op die lug: 19:00 - 19:30

Só glo ek - die verhaal van godsdiens

Met Susan Booyens

Susan Booyens

Volgende: 19:30 - 20:00

Sterre en planete

Met Willie Koorts

20:00 - 21:00

Kommentaar

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Resultaat
  • Program

3 May 2012

3 Mei 2012

Wat is die verskil tussen ‘n goeie en slegte onderwyser?


Jack Parow op verhoog bygedam

Die kletsrymer Jack Parow sê die lede van ‘n skare wat hom in Newcastle van die verhoog afgejaag het, is skynheilig. Parow, die alias van Zander Tyler, het die naweek by die Newcastle-winterfees in Kwazulu-Natal gesing. Parow het nog twee liedjies van sy vertoning oorgehad toe ‘n toeskouer op die verhoog gespring het en hom wou slaan. Sensitiewe luisteraars moet kennis neem dat die volgende bydrae kru taal bevat. En die musiek is die kletsrymer Jack Parow se lied DANS DANS DANS wat hy besig was om te sing toe hy die verhoog moes verlaat. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.


2 May 2012

2 Mei 2012

Wat is jou lewensfilosofie wanneer die lewe ondraaglik word? Wilhelm Lombard ondersoek hoe ‘n filosofie ontwikkel en dit jou keuses beïnvloed.


1 May 2012

1 Mei 2012

Hoe het die rol en die verantwoordelikhede van werkers verander?


Hospitaal van hoop

30 April 2012

Die gesondheidsdepartement het onlangs die Oliver Tamb-distrik in die Oos-Kaap gekies as een van sy toetsgronde vir die nuwe Nasionale Gesondheidsverskeringskema. Een van die belangrikste fasiliteite in die distrik is die Zithulele Hospitaal in die voormalige Transkei. Dit bedien ‘n gebied van ‘n 130-duisend mense. Baie van hulle het vigs, tuberkulose of ander oordraagbare siektes. Ten spyte daarvan sien die gemeenskap die hospitaal as ‘n bron van hoop. Mia Malan het die hospitaal besoek om vas stel waarom.


INDIWIDUE MOET SUID-AFRIKA HELP VERBETER

Suid-Afrika is ‘n land by ‘n kruispad waarvan die een ‘n blink toekoms is en die ander ‘n mistroostige pad. So beskryf André Oosthuizen die situasie in sy boek BUT LIGHT A BRIEF CANDLE. Hy glo dat ‘n land nie deur sy leiers gevorm word nie, maar deur die deelname, betrokkenheid en passie van gewone burgers. Sy storie gaan oor mense wat betrokke is by 12 projekte om gemeenskappe op te hef. Mètzi van der Merwe doen verslag.


29 Apr 2012 8pm

29 April 2012

‘n Oorsig van die week se gebeure op die wêreld se finansiële markte.


29 Apr 2012

RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.


29 Apr 2012

Wat is die herkoms van die woorde lakoniek en lakonies? Dien ‘n mens as jy tennis speel, of slaan jy af? Wat het van word geword?


27 Apr 2012

27 April 2012

Wat is die toekoms van die moderne Afrikaanse teater?


POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: