maalvleis
uie
knoffel
tamatiesous
blatjang
tamaties
brood
koekmeel (opsioneel)
eier
sout en peper
origanium
olie
suiker (opsioneel)
Meng die maalvleis, uie, knoffel, tamatiesous, blatjang, brood, eier, origanum sout en peper na smaak met jou hande.
Maak balletjies, en braai dit in olie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za