beestert
sout en peper
uie, opgekap
knoffel, fyngekap
vars koljander, fyngekap
aartappels, opgesny
wortels, opgesny
ertjies
patats, opgesny
soppoeier
Braai die beesstert in olyfolie saam met die uie en knoffel tot dit verbruin het.
Voeg peper by.
Voeg water, groente (behalwe patats) en koljander by, en laat dit prut.
Voeg die patat later by.
Voor die vleis sag is asof dit van die been wil afval, voeg die pakkie soppoeier by.
Laat dit verder prut.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za