1 kg broodmeel
1 pakkie gis
1 dessertlepel suiker
2 dessertlepels sout (jy kan minder gebruik)
1 liter louwarm water
Meng alles saam met ‘n elektriese menger vir 10 minute.
Bedek dit met kleefplastiek, en laat staan vir ’n uur.
Verhit die oond tot 230 grade Celsius.
Bedek die werksarea met meel.
Plaas deeg op die meel, maar moet dit nie knie nie – dis ‘n slapperige deeg.
Verdeel die deeg in 4 dele.
Smeer groot panne met sonneblom- of canola-olie, en strooi meel op die bodem van die panne.
Plaas die stukke deeg langs mekaar in die panne en strooi meel bo-oor.
Bak vir ongeveer 30 minute.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za