1 koppie meel
1 knippie sout
1 eier
1 teelepel bakpoeier
½ koppie olie
½ koppie melk
kaas
Voeg die meel, bakpoeier en sout in ‘n mengbak.
Voeg die eier, olie en melk by, en meng tot dit ‘n slap deeg vorm.
Voeg die kaas by.
Skep die beslag in muffinpan en bak tot goud bruin vir 15 – 20 minute teen 180 grade.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za