Hoekom spoel duisende jellievisse op Kaapse strande uit?

Marinebioloog Maryke Musson vertel vir Martelize Brink van die duisende jellievisse wat op die Kaapse strande uitgespoel het.

Jellievisse op die strand
Kategorie: Driesestig 2026-11-09

Marinebioloog Maryke Musson vertel vir Martelize Brink van die duisende jellievisse wat op die Kaapse strande uitgespoel het.

‘n Model van ‘n jellievis wat homself verlig

Quinton Adams kry gesogte toekenning

DIe opvoedkundige sielkundige en voormalige dosent aan die US, Quinton Adams, staan deesdae bekend as Die Shackbouer. Hy het onlangs ‘n gesogte toekenning losgeslaan, en gesels met Haidee Muller-Isaacs oor die werk wat hy en sy span steeds doen in informele nedersettings.

Quinton Adams kry gesogte toekenning
Kategorie: Driesestig 2026-11-04

DIe opvoedkundige sielkundige en voormalige dosent aan die US, Quinton Adams, staan deesdae bekend as Die Shackbouer. Hy het onlangs ‘n gesogte toekenning losgeslaan, en gesels met Haidee Muller-Isaacs oor die werk wat hy en sy span steeds doen in informele nedersettings.

Waar kom geweld vandaan?

Luister vandag na die eerste epsisode van ons weeklikse gesprek oor geweld, veral geweld teen vroue, op Driesestig.

Sinta Ebersohn is ‘n bekroonde skrywer, spreker en internasionaal geakkrediteerde Post-Traumatiese Groei-spesialis en mentor Sy praat oor geweld en waar dit vandaan kom.

Geweld in ons huise en verhoudings: Waar kom geweld vandaan?
Kategorie: Driesestig 2026-11-03

Sinta Ebersohn is ‘n bekroonde skrywer, spreker en internasionaal geakkrediteerde Post-Traumatiese Groei-spesialis en mentor Sy praat oor geweld en waar dit vandaan kom.



Verstrengelde walvisse só gered

Eben Lourens vertel van SAWDN, ‘n netwerk van vrywilligers wat opgelei is om verstrengelde walvisse te red, deur toue en nette los te sny.

Help jou kat só om te verslank

Hoe help jy jou kat om minder te eet en meer te oefen? Ons het raad. 

Veearts dr. Elizna Boag vertel van ‘n dieet om katte volhoubaar te laat verslank.

 

SA se vierde beste skool is op die Kaapse Vlakte

Edrees Alexander vertel vir Martelize Brink van Star College Bridgetown op die Kaapse Vlakte. Die skool het afgelope 25 jaar 100 % matriekslaagsyfer. Tans is die skool nommer 4 in die land, met 3,375 onderskeidings per matriekleerder.

Landbou besproeiing word baie effektief in SA gedoen

Landboubesproeiing – Deel 1

20 November 2024

Werner Booysen vertel vir Martelize Brink hoe effektief besproeiing in Suid-Afrika gedoen word. Meer as 60% van Suid-Afrika se watergebruik is vir landboudoeleindes.

Landboubesproeiing – Deel 2

Werner Booysen vertel vir Martelize Brink hoe effektief besproeiing in Suid-Afrika gedoen word. Meer as 60% van Suid-Afrika se watergebruik is vir landboudoeleindes. Dit neem 50 liter om ‘n lemoen te produseer en 70 liter vir ‘n appel.