15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Nou op die lug: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

Elsje van Jaarsveld

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 18:30

Ons en die onderwys

Met Johan van Lill

Tuis | Foto's | Die groenste skoene nog

Die groenste skoene nog

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1363

Tom Cooke is op ‘n missie om die hoeveelheid plastiek wat in die oseane beland te verminder, en het ‘n skoen ontwerp wat bestaan uit materiaal wat in die grond ontbind. Baie skoene en sandale bestaan deels uit plastiek, en kan honderde jare neem om te vergaan nadat dit weggegooi is. Tom se maatskappy, Blueview, het ‘n skoen gebou wat uit plantmateriaal bestaan, en binne ‘n jaar kan ontbind. “Ek is ‘n branderplankryer en het al gesien hoe lyk die see van al die plastiekbesoedeling,” het Tom gesê.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: