15:05 - 17:30

Sondag met Fritz

Met Fritz Klaaste

Nou op die lug: 17:30 - 18:00

Spesiale uitsending

Met Elsje van Jaarsveld

Elsje van Jaarsveld

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 18:30

Ons en die onderwys

Met Johan van Lill

Tuis | Foto's | Maria van der Westhuizen se botaniese droom

Maria van der Westhuizen se botaniese droom

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 789

Soos gehoor in driesestig: Haidee Muller-Isaacs kuier op Worcester by die Karoo Desert Botaniese Tuine waar haar paaie kruis met Maria van der Westhuizen. Maria het in 2005 as skoonmaker daar begin, en toe gaan studeer sy verder in tuinboukunde. By die tuine op Worcester is daar ‘n bordjie by die vetplante wat lees: Hierdie area word bestuur deur Maria van der Westhuizen. Sy vertel vir Haidee van haar grootworddae op ‘n plaas buite Worcester en van haar drome om eendag as ‘n regte egte tuinboukundige te werk.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: