Brandpunt 17 Augustus 2023

Die Menseregtekommissie gryp in nadat ‘n leerling oor haar haarstyl verneder is. ‘n Gemeenskap eis antwoorde nadat ‘n soldaat in Outshoorn soek geraak het. Namakwaland se blommeprag is vanjaar weer ‘n lus vir die oog.