ONTYDIGE TYDINGS deur Albert Short

Ontydige Tydings is ‘n opvolg op ‘n Voorlopige Begrafnis. Dis alweer begrafnistyd, maar die kis is swaar en die begraafplaas lê ver op ‘n hoogte. Dan bedink iemand ‘n plan. Dalk kan hulle die kis sommer met die lugballon soontoe vlieg? Dis veilig. Niks kan verkeerd gaan nie. Of kan dit?