23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jaco de Waal

Jaco de Waal

Volgende: -

-

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Woensdag 27 Mei 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1025

Loftus verras Beverly met blomme in die biblioteek, maar Colette onderbreek die teer oomblik op haar gewone onbeskofte manier.

Dinsdag 26 Mei 2020

Blinkvosperd 26 Mei 2020

Perdegedragskenner Malan du Toit praat in die laaste episode van die reeks oor sy liefde vir perde.

Dinsdag 26 Mei 2020

Veearts van eksotiese diere

Bernice van Huyssteen is 'n veearts by 'n eksotiesedierehospitaal in Durbanville in die Kaap. Sy vertel vir Amore Bekker van haar passie vir eksotiese diere.

Maandag 25 Mei 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1024

Alwyn daag onverwags by antie Mavis op, maar sy sit hom vinnig op sy plek oor sy omskepping van 'n huis in 'n restaurant.

Vrydag 22 Mei 2020

Antoinette sê… 22 Mei 2020

Antoinette Pienaar vertel hoe ons deesdae lyk wanneer ons dorp of winkels toe gaan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: