23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 06:00 - 06:10

Nuus & Weer

06:10 - 06:55

Oggendstemming

Met Tharien Oosthuizen

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Vrydag 29 Mei 2020

Antoinette sê… 29 Mei 2020

Antoinette Pienaar wil weet wanneer laas jy ingedagte gedrentel het?

Vrydag 29 Mei 2020

Ricardo Arendse

Amore Bekker gesels met Ricardo Arendse oor hoe hy ontdek het dat hy 'n skrywer is.

Donderdag 28 Mei 2020

Lyntjie Jaers

Amore Bekker gesels met Lyntjie Jaers oor hoe die Namakwalanders Covid-19 hanteer. Sy is tans op die Kaapse Vlakte vas, en vertel hoe sy dit hanteer om nie by haar mense te wees in die grendeltyd nie.

Woensdag 27 Mei 2020

Liefde teenoor vrees

Verhoudingspesialis Claudia Roodt vra of jy vanuit liefde of vrees leef?

Woensdag 27 Mei 2020

Die belangrikheid van insekte – Deel 2

Prof. Francois Durand van die Univeristeit van Johannesburg praat verder oor die belangrikheid van insekte in die natuur.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: