14:00 - 15:00

Vastrap

Met Willem Viljoen

Nou op die lug: 15:00 - 16:00

Goue oues

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 16:00 - 19:00

RSG Sport

Met Johan Rademan

19:00 - 19:05

Nuus

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Alhoebekker

Maandag 18 Mei 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1021

Alwyn en Bart bots lynreg oor die nuwe restaurant wat Alwyn reg oorkant Die Volkskombuis wil open.

Maandag 18 Mei 2020

5G-tegnologie

Dr. Marlena Kruger praat oor die nuwe 5G-tegnologie.

Vrydag 15 Mei 2020

HARTEBREKER deur Leon van Nierop – Episode 1020

Loftus en antie Mavis lag oor die kommosie in Leesfees, wanneer sy vir hom vertel dat daar foto's van hom in Colette se boetiek is.

Vrydag 15 Mei 2020

Eet om beter te slaap

Dieetkundige Renee Neethling van Dyk vertel watter kos om te eet sodat jy beter kan slaap.

Vrydag 15 Mei 2020

Antoinette sê… 15 Mei 2020

Antoinette Pienaar vertel hoe 'liwwe' in die Karoo werk om mense, diere en goedere van punt A na punt B te vervoer, soos haar en oom Johannes se doodkiste…

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: