05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Vrydag 13 November 2020

Diabetes

Alice Vogt vertel vir Martelize Brink van haar ervaring met diabetes.

Vrydag 13 November 2020

Juanita Kotze

Juanita Kotze vertel vir Martelize Brink van haar loopbaan as internasionale model en stilleerder.

Donderdag 12 November 2020

Granville Riffel se liefde vir kos en sy gemeenskap

Granville Riffel se liefde vir kos kom van ver af. Hy kry sy omgeehart van Oupa Riffel wat groente op hulle lap grond by Franschhoek gekweek en dan gulhartig aan almal uitgedeel het. Granville het 'n eindelose passie vir sy gemeenskap, en in ‘n duur toerismedorp soos Franschhoek besluit hy toe om 'n wegneemplek met ‘n ander geurtjie oop te maak. Haidee Muller ht gaan kyk hoe hy kan toor met vars kruie en bestandele. Granville vertel van sy gemeenskap- en welsynwerk onder jong kinders en mishandelde vroue. Ja, hy deel steeds met almal wat dit broodnodig het, nes sy Oupa Riffel hom desjare geleer het.

Donderdag 12 November 2020

Die versorging van bejaardes

Die versorging van ouer mense en sekere siektetoestande verg gespesialiseerde versorgers. Suster Jeanne Burger verduidelik vir Johan Rademan hoe die versorgers opgelei moet word, en dat mense wat noodprosedures kan behartig elke twee jaar heropgelei moet word.

Woensdag 11 November 2020

Sig vir Kersfees

Dr. Johan Eloff en Ebeth Wilson gesels met Martelize Brink oor die Sig vir Kersfees-projek wat gratis katarakoperasies te doen.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: