21:20 - 22:10

Musiek sonder grense

Met Veronique van Heyningen

Nou op die lug: 22:10 - 23:00

Jazz op RSG

Met Fran-Rico Lucas

Fran-Rico Lucas

Volgende: 23:00 - 23:10

Nuus & Weer

23:10 - 23:59

Tjil

Met Anthea Fredericks

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Maandag 9 November 2020

Cape Leopard Trust

Chris Eksteen vertel vir Martelize Brink hoe die Cape Leopard Trust kinders by bewaring betrek met hulle uitreikaksies.

Maandag 9 November 2020

Malixole se pad met Afrikaans

Malixole Gwatyu het in die Wes-Kaap grootgeword. Hy vertel hoe hy as plaasseun soggens 4 uur moes opstaan om by die skool uit te kom op die dorp, en sy pad met Afrikaans toe hy tale gaan swot het.

Maandag 9 November 2020

Begin ‘n tweede werk

Leana de Beer vertel vir Martelize Brink hoe jy met 'n tweede werk of side hustle kan begin.

Vrydag 6 November 2020

Ds. Henry Mathy

Haidee Muller gesels met ds. Henry Mathys oor sy betrokkenheid by erfenis- en versoeningsprogramme.

Vrydag 6 November 2020

Gewilde bode van SAUK in Seepunt onthou

Ruben van Wyk het langer as 30 jaar by die SAUK in Seepunt, Kaapstad, as bode gewerk. Hy was alombekend vir sy borrelende geaardheid en natuurlik het hy oor die jare heen in almal by die Seepunt-gebou se harte ingekruip. Ruben het ‘n paar jaar gelede afgetree, en verlede week het hy ongelukkig gesterf. Vandag wil ons graag hulde aan Ruben van Wyk bring, en ons speel vir jou ‘n opname van ‘n geselsie tussen Haidee Muller en Ruben wat in 2014 kort voor sy aftrede uitgesaai is. Ruben, jy sal altyd in ons harte bly voortleef.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: