23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Vrydag 2 Oktober 2020

Lizanne Barnard se WOORDE-projekte

In moeilike tye waar woorde 'n mens dikwels ontbreek, kom die grootste verrassings. Die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Lizanne Barnard, het die publiek help ontgrendel aan woorde. Haar WOORDE1, WOORDE2 en WOORDE3-projekte het medekunstenaars ingesluit, maar ook iemand soos Anna Davel die moed gegee om te begin skilder. Daar is ook musikale interaksie tussen Lizanne in Suid-Afrika met haar tweelingsuster, Annemarie van Eeden, in Switserland. Johan Rademan het met Lizanne gesels.

Vrydag 2 Oktober 2020

Disleksie

Anneke de Jager gesels met Martelize Brink oor disleksie en hoe dit hanteer kan word.

Vrydag 2 Oktober 2020

Eljada se kersmakers

Eljada Nasorg is 'n residensiële versorgingsfasiliteit vir volwasse persone met intellektuele gestremdhede op Oudtshoorn. Die organisasie fokus op die bevordering en handhawing van persone met intellektuele gestremdhede se volle potensiaal. Die aanleer van handvaardighede is 'n integrale deel van die ontwikkelingsprogram. Haidee Muller het by Eljada se kerse-kamer gaan inloer. Hulle geliefde Tannie Drien Abrahams, wat hulle leer kerse maak, gaan weg, en die spulletjie sien glad nie uit daarna nie.

Donderdag 1 Oktober 2020

Lowensvlei blomplaas

Quinton Leander en Densa Langdown vertel vir Martelize Brink van die bedrywighede by die Lowensvlei blomplaas by Malmesbury.

Donderdag 1 Oktober 2020

Wêrelddag vir Ouer Persone

Irene Snell-Carroll vertel vir Martelize Brink oor Age-in-action se bedrywighede, en die belang van Wêrelddag vir Ouer Persone.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: