05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Dinsdag 29 September 2020

Scarborough-omgewingsgroep

Louise Stafford vertel vir Martelize Brink van die Scarborough-omgewingsgroep wat die gemeenskap op verskeie vlakke mobiliseer.

Maandag 28 September 2020

Amapiano

Dr. Stephanie Vos vertel vir Martelize Brink van die amapiano-musiekstyl.

Maandag 28 September 2020

Meelewingsuitbranding

Jy gee en jy gee van jou tyd, kundigheid en emosies, en dan op 'n dag breek alles in jou en jy wil niks meer van ander mense se nood weet of hoor nie. Die toestand word meelewingsuitbranding genoem. Belinda Paetzold, deesdae inwoner van Jeffreysbaai, kan eerstehands hiervan getuig. Sy het aan Mariska Spoormaker gesê dat haar meelewingsuitbranding oor minstens nege jaar opgebou het, en op die sendingveld in Mosambiek begin het.

Vrydag 25 September 2020

Maskanda

Dr. Stephanie Vos vertel vir Martelize Brink van die Maskanda-musiekstyl, wat ook as Zoeloe-blues bekendstaan.

Vrydag 25 September 2020

Vaalwater

Judi Groenewald vertel vir Martelize Brink van Vaalwater, in die Waterberg, as 'n toerismebestemming.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: