12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Driesestig

Vrydag 9 Oktober 2020

Winkelsentrums ná Covid-19

Die inperking het ons manier van dinge doen op bykans elke vlak van die verander. Tydens Vlak 5, die ergste graad van inperking, het winkelsentrums kwaai deurgeloop. Jacqui January gesels hieroor met Irma Prinsloo van Urban Studies, 'n marksnavorsingsmaatskappy, en hoor van die interessante verskille tussen groot winkelsentrums in die voorstede en winkelsentrums in die townships.

Vrydag 9 Oktober 2020

Kaapstad Internasionale Vlieërfees

Santie Terreblanche en Mari Ware-Lane vertel vir Martelize Brink hoe vanjaar se Kaapstad Internasionale Vlieërfees aangepak word.

Vrydag 9 Oktober 2020

Nasionale Voedingsweek

Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink van Nasionale Voedingsweek met die tema, Goeie voeding vir goeie immuniteit.

Donderdag 8 Oktober 2020

Gebruik jou invloed op sosiale media

Elma Smit vertel vir Martelize Brink hoe jy jou invloed op sosiale media kan gebruik om geld te maak.

Donderdag 8 Oktober 2020

Wolfgang Roux se versamelings

Wolfgang Roux is 'n afgetrede houtwerkonderwyser. Sy hande staan vir niks verkeerd nie, en hy kon die beste meubels en kombuiskaste denkbaar maak. Hy is boonop 'n motorfietsliefhebber en hy en sy vrou Anita vat dikwels die langpad op die ysterperde aan. Maar waaroor ons eintlik wil gesels is sy liefde om te versamel, en op 75-jarige ouderdom kan 'n mens 'n paar unieke versamelings verwag. Bajonette op! want hier is Johan Rademan en Wolfgang Roux.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: