07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Groeipyne

Donderdag 8 Oktober 2020

Groeipyne 8 Oktober 2020

Johan van Lill praat met Liezel Engelbrecht, 'n dieetkundige, oor gesonde eetgewoontes by kinders en hoe dit kan bydra om hulle immuniteit te verhoog. Dis tans Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek, en die tema is Goeie Voeding vir Goeie Immuniteit.

Donderdag 1 Oktober 2020

Groeipyne 1 Oktober 2020

Johan van Lill praat met Elsie Labuschagne, 'n arbeidsterapeut, oor linkshandigheid by kinders. Hoe kan ek as ouer en versorger my linkshandige kind ondersteun in 'n regshandige meerderheidswêreld?

Donderdag 24 September 2020

Groeipyne 24 September 2020

Johan van Lill praat met dr. Renate Schoeman, 'n psigiater, oor ADHD en hoe ouers moet dink oor die medisyne wat hiervoor voorgeskryf word. Wat is die regte prosedure om te volg om 'n diagnose te maak?

Donderdag 17 September 2020

Groeipyne 17 September 2020

Johan van Lill praat met Anel Kirsten, 'n pediatriese dieetkundige, oor watter rol hulle speel in die veld van kinderontwikkeling. Sy verduidelik ook wat om te doen met fitterige eters, swak eters, kinders wat medikasie neem of eetstoornisse het, en kinders wat in sport uitblink. Hoe moet ouers of versorgers hulle dieet benader?

Donderdag 10 September 2020

Groeipyne 10 September 2020

Johan van Lill praat met Grietjie Hartley, 'n arbeidsterapeut, oor hoe jy 'n kind kan help wat stadig skryf, en wat by die huis gedoen kan word om kinders se fynspierontwikkeling te ondersteun.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: