23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Jacques Arendt

Jacques Arendt

Volgende: -

-

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Hoe verklaar jy dit?

Saterdag 4 April 2020

Hoe verklaar jy dit? 5 April 2020

Al gehoor van die Suid-Amerikaanse meelmot? Wat is die ruspe met die wit stippels wat 'n luisteraar in sy huis gevind het? Wil jy meer weet van plantluise en parasiete op insekte? En wat op aarde is die groen liggie of vlammetjie wat vir 'n sekonde of twee op die son te siene is tydens sonsondergang?

Sondag 29 Maart 2020

Hoe verklaar jy dit? 29 Maart 2020

Al gehoor van die krimpvarkie-spinnekop? Wat is die Afrika Bolas-spinnekop? En, wil jy meer weet van die ewolusie van die geslagsorgaan by plasenta- en buidel-soogdiere?

Saterdag 21 Maart 2020

Hoe verklaar jy dit? 22 Maart 2020

Eet bokke soms grond, en hoekom? Wat is kropmelk, en hoe hou duiwe die kropmelk geskei van die saad wat hulle inneem?

Saterdag 14 Maart 2020

Hoe verklaar jy dit? 15 Maart 2020

Hoe gemaak as jou papegaai sy vere uit trek? Al gehoor van die gorrel-skurwepadda? Het jy geweet 'n wyfie-gorrel-skurwepadda kan enigiets van 10 000 tot 25 000 eiers per slag lê? En sê nou byvoorbeeld jy vang die skurwepadda, en gaan laat hom los 'n paar kilometer van jou huis af, wat is die kans dat hy sal terugkom?

Saterdag 7 Maart 2020

Hoe verklaar jy dit? 8 Maart 2020

Wat is 'n snuitkewer? Wat is die oorsprong van plaveiselklippe op Nieuwoudtville? Daar is ook meer inligting oor geelstervisse.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: