23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Dinsdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Skrumtyd op RSG

Maandag 10 Junie 2019

Skrumtyd op RSG 10 Junie 2019

SA Rugby het 'n omvattende hersiening van sy kontrakteringstelsel vir professionele spelers aangekondig. Die nuwe stelsel en die naweek se SuperRugbywedstryde word bespreek.

Maandag 3 Junie 2019

Skrumtyd op RSG 3 Junie 2019

Jody Hendricks kyk terug op die Wêreld Sewesreeks wat die naweek in Parys in Frankryk tot 'n einde gekom het. Sy gaste was die Blitsbok Chris Dry en die rugbyjoernalis Lyndon Julius.

Maandag 27 Mei 2019

Skrumtyd op RSG 27 Mei 2019

Meer as 350 beroepsrugbyspelers van Suid-Afrika speel tans in die buiteland. Jody Hendricks bespreek die redes waarom spelers kies om oorsee te gaan speel.

Maandag 20 Mei 2019

Skrumtyd op RSG 20 Mei 2019

Jody Hendricks bespreek die Stormers se Superrugby-seisoen, en vra wat het verkeerd gegaan? Hy kyk ook na die SA onder 20 span wat in Junie aan die Wêreldbeker in Argentinië deelneem.

Maandag 13 Mei 2019

Skrumtyd op RSG 13 Mei 2019

Jod Hendricks kyk na die leierskapuitdagings in Suid-Afrikaanse rugby, en die standaard van plaaslike skeidsregters nadat net twee Suid-Afrikaners gekies is om by die Wêreldbeker diens te doen.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: