23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:25 - 05:55

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Taaldinge

Saterdag 1 Februarie 2020

Taaldinge 2 Februarie 2020

In Taalnavrae word gepraat oor 'aan die brand slaan' teenoor 'aan die brand steek', treintrokke en treinwaens, en oor die betekenis van pypkan. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 25 Januarie 2020

Taaldinge 26 Januarie 2020

Afrikaans het 'n redelike agterstand teenoor vergelykbare tale wat betref inhoud en teenwoordigheid op Wikipedia. Prof. Laurette Pretorius, buitengewone professor in Rekenaarwetenskap aan Unisa, vertel wat Afrikaans se posisie is, waarom dit belangrik is, en wat gedoen word om Afrikaans te voetspoor te vergroot. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 18 Januarie 2020

Taaldinge 19 Januarie 2020

In Taalnavrae met Magdaleen Kruger word gepraat oor van dit en hiervan, en ook oor weerwaak en weerwaarskuwing. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 11 Januarie 2020

Taaldinge 12 Januarie 2020

Jana Luther praat oor die stand van verklarende woordeboeke, en vertel onder meer van die uitdagings waarmee woordeboekmakers te kampe het. Dit sluit in die arbeidsintensiewe werk wat betrokke is, asook die koste daaraan verbonde. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 4 Januarie 2020

Taaldinge 5 Januarie 2020

Hoekom word reën en seën met deeltekens geskryf, en been en steen nie? Wat is 'n noorkapperwalvis? Is dit korrek om te praat van die afvoer van mense? See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: