06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Gustav Greyling
Renske Jacobs

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Taaldinge

Saterdag 7 Maart 2020

Taaldinge 8 Maart 2020

Wat is 'n huilebalk? Wat is die verskil tussen arbitrêr, ewekansig en lukraak? Wat is veskil tussen 'n briesie, 'n luggie en 'n wind? Wat is die herkoms van die woorde swetterjoel en skrikkeljaar? In watter konteks kan die woord 'vrek' gebruik word? Waar kom die naam Antjie Somers vandaan? Wat is die herkoms van volstruis en ostrich? Word waffers net as 'n negatiewe woord gebruik? Waar kom die woord 'vroedvrou' vandaan? Wat is die Afrikaans vir brunch? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 29 Februarie 2020

Taaldinge 1 Maart 2020

Magdaleen Krüger gryp weer haar skoolwoordeboeke. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 22 Februarie 2020

Taaldinge 23 Februarie 2020

Die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, dr. Conrad Steenkamp, vertel meer oor die ooreenkoms wat met die Taalunie in Nederland gesluit is. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 15 Februarie 2020

Taaldinge 16 Februarie 2020

Wat is die betekenis van die uitdrukking, die bordjies verhang? Wat is xeno en morsekode? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 8 Februarie 2020

Taaldinge 9 Februarie 2020

Die skryfwyse van woorde, of dit los of vas geskryf word, is een van die kwessies waaroor taalgebruikers dikwels kopkrap. Die taaladviseur van Viva, Sophia Kapp, verduidelik 'n paar gevalle. See omnystudio.com/listener for privacy information.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: