07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Gesondheid

Met Marí Hudson

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

Taaldinge

Saterdag 28 Desember 2019

Taaldinge 29 Desember 2019

Spesiaal vir die vakansietyd: Afrikaans se mooiste woorde - 'n paar mense vertel of lees voor wat in die stadium vir hulle besonderse, of mooi, of betekenisvolle woorde in Afrikaans is. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 21 Desember 2019

Taaldinge 22 Desember 2019

Inligting word gegee oor 'n drietalige landbou-woordeboek in Afrikaans, Engels en Xhosa, en daar word gesels oor terminologie en terminografie. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 14 Desember 2019

Taaldinge 15 Desember 2019

Die land se voorste leksikograaf, prof. Rufus Gouws van die Universiteit Stellenbosch, praat oor twee nuwe woordeboeke, die Frekwensiewoordeboek en die Leksikografiewoordeboek, en die stand van Afrikaans in die internasionale leksikografiese omgewing. See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 7 Desember 2019

Taaldinge

In Taalnavrae word gepraat oor Jantjie Skuisdwars, ontbyt en oppas... of is dit nou pas op? See omnystudio.com/listener for privacy information.

Saterdag 24 Maart 2018

Die tale wat ons praat

Is appelasyn werklik 'n wondergeneesmiddel? Kan diere reën voorspel? Waar kom die klippe en diamante aan die Kaapse Weskus vandaan? En het die Oranjerivier vroeër verder suid in die see geloop?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: