07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Nou op die lug: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Eloise Cupido

Volgende: 11:30 - 12:00

Regsake

Met Igna Klynsmith , Veronique van Heyningen

12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Tuis | Potgooi | Potgooi Episode

Soek nog potgooi

My mooi dorp

Saterdag 20 Maart 2021

My mooi dorp 20 Maart 2021

In die derde program fokus ons op die verantwoordelikhede en pligte van ’n munisipaltiteit. Ons vind uit dat die heel eerste stap van ’n inwoner is om die probleme punt vir punt skriftelik onder die munisipaliteit se aandag te bring, saam met foto’s en video’s.

Saterdag 13 Maart 2021

My mooi dorp 13 Maart 2021

Marí Hudson fokus op die feit dat ons meer magte het om dinge te verander as wat ons besef, en ook op basiese, volhoubare sakebeginsels. Sy kyk na spazawinkels en shisamyamas as voorbeelde.

Saterdag 6 Maart 2021

My mooi dorp 6 Maart 2021

Ons gaan jou bemagtig met inligting, jou help met raad en daad waar nodig. Ons gaan jou inlig oor presies watter stappe jy volgens die reg kan doen om jou dorp en jou gemeenskap goed te laat funksioneer en te laat floreer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: